<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><aka>Vissies</aka>
<key>D</key>
<author>Philip Moolman</author>
<tempo>84</tempo>
<lyrics>[B1]
.  D
   Geen dromme

[V1]
.                              D
 Ons wandel graag langs die rivier
.   D
 My dogtertjie lag van plesier
.                                                 A
 Dan gooi ons saam plat klippies oor die gladde water
.  A
 Eendag sien ons 'n visserman
.  A
 Met stok en hoed en koffiekan
.                                          D
 En toe begin 'n lang gesprek tot heelwat later
. D
 &quot;n emmer met 'n vissie daarin
. D
 So het die hele ding begin
.                                 G
 En sy kyk na my met soveel nuwe vrae
.   G                                 D
 Waarom kan so vissie klein, nie meer by sy ouers bly
.         A                            D
 Want 'n vis se lewe duur, net soveel dae

[C1]
.                           G
   Vissies is maar net soos jy
.                             D
   Swem en speel die tyd verby
.                             A
   Voor hul weet of dit verstaan
.                          D
   Moet hul eendag verder gaan
.                          G
   So word dogterjies ook groot
.                         D
   Nou sit jy nog in my skoot
.                          A
   Maar daar kom 'n ander tyd
.                              D
   Dan raak ek jou 'n bietjie kwyt

[V2]
.                              D
 Sy slaan haar armpies om my heen
. D
 En se, ek los jou nooit alleen
.                                        A
 Ons hoort saam, en dit hoef nooit te verander
.                        A
 En as ek eendag dan ook trou, wel dan sal ek net met jou
.                                       D
 Want ek hou van jou tog meer as enig ander
.   D
 Ek streel haar sagte blonde hare, en sê, jy word gou sestien jaar
.                                        G
 Voor jy weet is daar 'n jongman in jou lewe
.                                   D
 Van wie jy net soveel sal hou en miskien ook wel mee trou
.        A                             D
 En soos ek, sal hy jou liefhe met sy lewe

[C2]
.                            G
   Vissies is maar net soos jy
.                            D
   Swem en speel die tyd verby
.                             A
   Voor hul weet of dit verstaan
.                           D
   Moet hul eendag verder gaan
.                           G
   So word dogterjies ook groot
.                         D
   Nou sit jy nog in my skoot
.                         A
   Maar daar kom 'n ander tyd
.                              D
   Dan raak ek jou 'n bietjie kwyt .....(Drum roll A nou)

[B2]
.  G  D  A  D  G D A D
   TUSSENSPEL__ ........................(Drum roll C nou)

[C3]
.                            G
   Vissies is maar net soos jy
.                            D
   Swem en speel die tyd verby
.                             A
   Voor hul weet of dit verstaan ........(Drum roll B)
.                           D
   Moet hul eendag verder gaan
.                           G
   So word dogterjies ook groot
.                         D
   Nou sit jy nog in my skoot ...........(Drum roll A)
.                         A
   Maar daar kom 'n ander tyd
.                                            D  (G D)
   Dan raak ek jou 'n bietjie..(ALLES STIL) kwyt
   .....(End op RAAK)</lyrics>
<title>'n Bietjie Kwyt</title>
<time_sig>4/4. S035</time_sig>
</song>